church logo

Christelike Gereformeerde Kerk Kuilsrivier gemeente

Welkom by ons gemeente

Oor ons

Oor ons

Die Christelike Gereformeerde kerk in Suid-Afrika is gestig in April 1944 as die Hervormde Nederduitse Gereformeerde Kerk vanuit ’n herlewing in die Durban gemeente van die NG Kerk. Die naamsverandering van HNG-Kerk na CG-Kerk is in die 1980’s deurgevoer.

 

Die Kuilsrivier CG-gemeente is gestig op 2 Oktober 1976 - vanuit die Parow CG-gemeente - nadat hulle ongekende groei ervaar het na ’n kragtige herlewing in hulle gemeente.

 

Ons Leier

You will find the latest information about us on this page. Our company is constantly evolving and growing. We provide wide range of services. Our mission is to provide best solution that helps everyone. If you want to contact us, please fill the contact form on our...